Chris Messina

Chris Messina
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 11 Augustus 1974 (1974-08-11)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1995–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Chris Messina (gebore 11 Augustus 1974) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Away We Go (2009), Devil (2010), Argo (2012), en Ruby Sparks (2012).


Developed by StudentB